Deurdink die tema “Die Godstad: gevul met dié Lig en dié Skat ” aan die hand van die
volgende gedagtes:
1.
Die stad se “... tempel is die Here God, die Almagtige, en die Lam.” (Openbaring
21:22)
2.
‘n Beskrywing vir “heerlikheid” is
goddelike grootheid.
3.
God se volmaakte teenwoordigheid
vul die hele stad.
4.
Geen kragonderbrekings nie want
dit is nooit nag in die stad nie.
5.
Oorlog buite die stad maak plek
vir aanbidding binne die stad.
6.
Gebed:
Enigste Lig in my lewe, dankie dat gereinigde ek U in alles kan aanbid.
No comments:
Post a Comment