Deurdink die tema “Die Godstad: waar Hy alles gee en oor alles tevrede is ” aan die
hand van die volgende gedagtes:
1.
“... die boom van die lewe. Hy dra twaalf keer per jaar vrugte ...”
(Openbaring 22:2)
2.
Watter vrugte (of dan kos as jy
nie van vrugte hou nie) sal jy die hele jaar wil eet?
3.
Wat is jou grootste honger of
siekte in jou geestelike lewe?
4.
“Die blare van die boom bring genesing vir die nasies.” (Openbaring
22:2)
5.
“Daar sal nie ‘n enkele ding oorbly waarmee God ontevrede is nie.” (Die
Boodskap)
6.
Gebed:
Oorvloed-Gewer, so opreg waardering dat U tevrede is met my!
No comments:
Post a Comment