Deurdink die tema “Die Godstad: inwoners gemerk vir altyd ” aan die hand van die
volgende gedagtes:
1. “Hulle sal Hom sien ...”
(Openbaring 22:4a)
2. “... sy Naam sal op hulle
voorkoppe wees.” (Openbaring 22:4b)
3.
“Elkeen wat die oorwinning behaal ... Ek sal my eie nuwe Naam op hom
skrywe.” (Openbaring 3:12)
4.
Jy is gemerk in jou ewige tuiste.
5.
Ons as gemerktes herken mekaar en
hoort bymekaar.
6.
Gebed:
Dankie Volmaakte in my dat U my vervolmaak!
No comments:
Post a Comment